ONS OMROEPERS


IVAN SIEGELAAR

Uitsaai tye:
Vrydae 18:00 - 22:00
Sondae 06:30 - 09:00

Ivan is 'n geordende pastoor, gewese televisie-aanbieder van Pasella op SABC 2 en verskeie ander TV-programme. Hoewel bekend as Gospel-sanger, is hy ook 'n opgeleide opera-sanger. Hy werk by Tygerberg 104FM as deeltydse omroeper met skofte op Vrydagaande en Sondagoggende. Hy het 'n passie en liefde om te dien en sodoende die lewensgehalte van mense te verbeter. Sy twee gunsteling verse in die Bybel waarop hy sy lewe baseer is Matteus 7:12 "Doen aan ander soos jy aan jouself gedoen wil hê" en Jesaja 61:3 "To be on display for God's splendour".

“To be on display for God's splendour”