ONS OMROEPERS


HANRI PLATZOEDER

Uitsaai tye:
Nuus om 16:00, 17:00 & 18:00

‘n Plaasnooi uit die Vrystaat met woorde as minaar. Sy leef haarself aanvanklik vir vier jaar uit in verhoog drama in Pretoria; daarna rol sy in die literatuur (Gemeenskapsjoernalistiek – UNISA) en nou hoor sy daagliks hoe haar letters, kommas en punte in speelse advertensies, opwindende veldtogte en hartklop projekte uitdans op die luggolwe.

“‘n Plaasnooi uit die Vrystaat met woorde as minaar.”