MTN Radio-toekennings


Tygerberg 104FM spog met altesame výf MTN Radio Toekennings! Baie geluk aan Vuurvas se Anton Treurnich as Beste Middagprogram Aanbieder, Bonanza se Benescke Janse van Rensburg as Beste Gemeenskapsaanbieder, Karien Basson van Vuurvas as Bright Star en ons Mandela Dag Projek “Plak ‘n pleister op armoede” as Beste Gemeenskapsprojek.

En om als te kroon is Tygerberg 104FM– Hier’s dit lekker!

No images found.
Powered by CjBlog