Back to School

 


Tygerberg 104FM en PNA het skole in die Skiereiland ge-stormloop met geskenkies vir Graad 1’s en 6’e. Ons luisteraars kon ‘n skool in nood nomineer en Laerskool Attie van Wyk het ‘n R10 000 geskenkbewys met die komplimente van PNA gewen!

Powered by CjBlog